Skriflesing: Joh 9: 1-17, 34-41 (2020)Teksvers: Johannes 9: 2-3HK: Sondag 10 In Johannes 9:2 vra Jesus se dissipels Hom uit oor die rede waarom ‘n man wat hulle sien blind is. Hulle neem aan dat blindheid ‘n gevolg van sonde in die persoon se lewe is, maar omdat die man van geboorte af blind is, […]
Skriflesing: Spreuke 23; Rom12:1,2; Spr 4:23; Hooglied 8:6,7 (1983)Teksvers: Spreuke 23:26 Die hart van ‘n mens is beslis nie net ‘n bloedpomp nie. Kardioloë en neuroloë is steeds in verwonderende navorsing oor die kragvelde van ‘n mens se hart en brein. Eintlik weet of verstaan ons nog bitter min van wat alles buiten die fisiologiese […]
Skriflesing: Romeine 3 (1983)Teksvers: Romeine 3:21-24HK: Sondag 23 Jou gewete is ‘n gawe van die Here. Elke mens het een. Die gelowige se gewete kla jou by jouself en by God aan, sodat ons weens ‘n goeie gesonde sondebesef tot bekering kan kom. Die vraag is egter nou hoe kry ek my gewete weer stil, […]
Skriflesing: Matteus 26:1-16; Kronieke 29:1-22 (2020)Teksvers: Matteus 26:8 Ons dink verder na oor die betekenis om TOT God te leef. Dit is ten eerste om te verstaan wat is die doel van ons lewe, om God te eer, om tot lof van sy heerlikheid te leef, maar daarmee saam ook waarin ons vreugde vind, in […]
Skriflesing: Efesiërs 1:1-14; Prediker 2 (1983)Teksvers: Efesiërs 1:4 In ’n stukkende wêreld vol pyn en trauma lyk alles dikwels so doelloos en leeg. Dit is nie snaaks dat mense na die ware sin van die lewe soek nie. Die hele boek Prediker gee byvoorbeeld op ’n besondere wyse aandag aan hierdie vraag. Hy bekyk die […]